WINGMEN is ’n mannebediening gebou op die eenvoudige, maar diep waarheid dat genade altyd vóór prestasie kom. Dit is nie ’n plek vir volmaakte mans nie, maar ’n tuiste vir ware mans, mans met vrae, wonde, 'struikelblokke en hoop. Mans wat weet hulle kan nie alleen die pad stap nie.WINGMEN is nie ’n organisasie of denominasie nie, maar ’n roeping wat uitsluitlik aan Jesus Christus behoort. Daar is geen agendas, debatte of politieke standpunte nie, slegs die agenda van die Koninkryk van God: liefd
This event listing was imported by Gatherle from a public Howler page.
Use the official event link for tickets, lineup changes, and the latest host-managed information.